Monthly Archives: August 2008

Tegnologiese ontwikkeling

Jislaaik, maar die tegnologie het vreeslik ontwikkel in die laaste aantal jare. Hier sit ek in ‘n restuarant by die McDonald meer in Montana en ek skryf op my blog. Maar dis nie wat my so beindruk nie, eerder die … Continue reading

Posted in My stories | Tagged , | 1 Comment

In ‘n land van sneeu en ys

Ek is ‘n onlangse immigrant (ja 3 jaar is maar min in vergelykking met sommige in die land).  Ek is seker tannie Karike sing van Edmonton as sy sing: “In ‘n land van sneeu, in ‘n land van ys, in ‘n … Continue reading

Posted in My stories | Tagged , , | Leave a comment

Blink of Stink

Ek onthou nog die tyd toe ek geswat het om ‘n pastoor te word.  Dis ‘n tyd in my lewe wat van die lekkerste en slegste herinneringe gelaat het.  Geestelike manupulasie was meer alomteenwoordig by die teologieskool as wat die … Continue reading

Posted in My stories | Tagged , , | 2 Comments

Beeldskoon-vrees

Ek het die skoonheid voor my bekyk en uit gewoonte ook vlugs beoordeel met dieselfde antwoord as altyd: “Slegs in sprokies en drome,Hoopvol.”   So het die mode beeld van ‘te mooi vir jou’, my oortuig om die eerbare skim … Continue reading

Posted in Gedigte | Leave a comment

Sukkel verstaan

Sonskyn traandruppel oggende met make-up vlekke en bloedstrepe is getuienis van hoe die lewe karneval speel met ons.

Posted in Gedigte | 1 Comment