Beeldskoon-vrees

Ek het die skoonheid voor my bekyk

en uit gewoonte ook vlugs beoordeel

met dieselfde antwoord as altyd:

“Slegs in sprokies en drome,Hoopvol.”

 

So het die mode beeld van ‘te mooi vir jou’,

my oortuig om die eerbare skim te speel

en ongesiens te bly, maar konstant

waar te neem en te wens en te wonder:

 

As ek ooit uitkom en myself ontbloot

sou Beeldskoon my die ridder

van haar drome en toekoms wens maak

of sou ek die dolke van “liewers vriende” voel.

 

Toe neem te-lank-wag tyd die besluit

en stel ‘n altimatum aan Steedswens:

“Ridder met die selfverwronge beeld,

eet die bitter vrug van Beeldskoon-vrees.”

Advertisements
This entry was posted in Gedigte. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s