Tegnologiese ontwikkeling

Jislaaik, maar die tegnologie het vreeslik ontwikkel in die laaste aantal jare. Hier sit ek in ‘n restuarant by die McDonald meer in Montana en ek skryf op my blog. Maar dis nie wat my so beindruk nie, eerder die feit dat ek dit doen met my BlackBerry of BB soos ek dit noem. Ongelukkig is dit nogsteeds ‘n moerse frustrasie om met my duime op knoppies so klein soos moesies te tik. Maar heellaas ek is nie bereid om ‘n Keyboard saam te dra net vir tik gemak nie..

Om my duime ‘n kramp te spaar sal ek maar nou eers afteken en later opvolg met ‘n meer volledige skrywe.

Berns

Advertisements
This entry was posted in My stories and tagged , . Bookmark the permalink.

One Response to Tegnologiese ontwikkeling

  1. murphmuurprop says:

    Asb doen! Jy is aan die stil kant…

    Ek weet – dink is ook maar op die oomblik dol aan my kant. Werk is kwaai aan die gang en het 2 projecte wat nou moet klaar voor ek op die 22ste September op die vliegtuig klim.

    Ek het dit al genoem: “Het nou vakansie nodig”!

    Lekker om op hoogte te bly. Ons update later1

    Liefde daar,
    Murph

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s