Monthly Archives: September 2008

Doodswens

Hammer spyker, slaan die spyker in sy arms en voete in sodat alles wat vrek en vrot is in my skoon gewas kan word met die bloed wat gevloei het uit wonde van onskuld.   Wie is ek om te … Continue reading

Posted in Gedigte | Tagged , , , | 1 Comment

Lipstick dipstick

Bliksem, waarheen gaan die samelewing.  Hier is twee artikels wat die laaste week deur meeste van die koerante in die VSA gepubliseer is.  Ek het dit van Reuters afgetrek (ek hoop nie ek het enige kopieregte oortree nie).  Dinge soos hierdie … Continue reading

Posted in Current events | Tagged , , , , , | 1 Comment

Politici: stout kinders op die speelgrond

Hier is my lys van “hit and mis” gebeurtenisse in die politiek die afgelope week. Hit John McCain se benoeming van Sarah Palin as sy keuse vir die vice presidentskap van die VSA.  Dit het amper in sy gesig ontplof … Continue reading

Posted in Current events | Tagged , , , , , | 8 Comments

Lees oppie loo

Ag jong, partymaal neem my brein my onwillekeurig op so ‘n trippie op amnetia lane. Ek’t juis vandag een van daardie oomblikke beleef.  Johrne van Huyssteen (ja dieselle een wat vi’ ddisselblom sing) was een van die menige kleurvolle karakters … Continue reading

Posted in My stories | Tagged , , , , | 4 Comments

‘n Vakansie in die berge

Ek het die afgelope 5 dae in Montana spandeer.  Laat ek begin met ‘n tipiese Afrikaanse cliché, dit was asemrowend.  Dit probleem met so ‘n beskrywing is dat nie een van julle ‘n benul het wat ek nou eintlik bedoel … Continue reading

Posted in My stories | Tagged , , , , , | 1 Comment