Doodswens

Hammer spyker, slaan die spyker

in sy arms en voete in

sodat alles wat vrek en vrot is in my

skoon gewas kan word met die bloed

wat gevloei het uit wonde van onskuld.

 

Wie is ek om te sê:  Ek het genoeg gehad!

 

Laat die aarde ooptrek en my heel insluk.

Mag die landsgeweld my ook verslind, asb.

Advertisements
This entry was posted in Gedigte and tagged , , , . Bookmark the permalink.

One Response to Doodswens

  1. murphmuurprop says:

    Soos ‘n kleurling kind vir my eenmaal in die klas gesê het: “god se waarheid”…

    Vertrou dinge gaan nou uistekend!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s