Monthly Archives: October 2008

Porselyn rodeo

Ek onthou so paar dae gelede die volgende: Op een van my menige besigheidsreise vlieg ek in ‘n tipiese 30 sitplek vliegtuig.  Dis ‘n kort vlug van 45 minute tussen Edmonton en Calgary.  Op hierdie tipe vlug neem dit omtrent 15 minute … Continue reading

Posted in My stories | 2 Comments

Democracy or Autocracy

For those non Afrikaans speaking web users that might stumble onto my blog, here is my first English blog entry. I did not grow up in a house were politics was ever discussed or ever seemed to play into the … Continue reading

Posted in Current events, English | Tagged , , | 3 Comments

Los gedagtes

Hier’s sommer net so ‘n paar los gedagtes van dinge wat vandag gebeur het of waaraan ek gedink het. Maatskappye, vir die wat nie rekeningkundig (of wetsgeleerd) is nie, is regspersone.  Dit beteken dat ‘n maatskappy volgens die wet bestaan … Continue reading

Posted in Current events | Tagged , , , | 1 Comment