Moerse lang rys

Ek’s besig om met my 2ling SA toe te rys van Kanada af. Die belewenis herinner my hoekom dit amper 3 jaar terug was wat ek dit laas aangepak het.

Moerdyk Van Tonder, om vir 30 ure “non-stop” te rys is nie maklik nie. Om dit met klein kinder te doen is ‘n reuse uitdaging.

Meer hieroor later.

Advertisements
This entry was posted in My stories and tagged , . Bookmark the permalink.

2 Responses to Moerse lang rys

  1. murphmuurprop says:

    Ek sal dophou vir die wedervaringe! Geniet julle vakansie.

    Praat later,
    Murph

  2. murphmuurprop says:

    Nou wanneer kan ek ‘n update te wagte wees? Vertrou julle hou nog lekker vakansie in SA!

    Praat later,
    Murph

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s