Monthly Archives: February 2009

Bybelstudie oor gebed (2): God se reaksie op gebed

So rukkie terug het ek ‘n skrywe geplaas ‘n Oorsig van Gebed in die Bybel.  Daarmee het ek ‘n reeks begin waarvan gebed die tema sal wees.  Hierdie week kyk ek na wat God se reaksie is op gebed.  Wat is die resultaat van gebed?  Wanneer … Continue reading

Posted in Apologetic/Theology | Tagged , , , | 1 Comment

‘n Ryk man het nooit genoeg geld

In die nuus die afgelope maand of so is twee van die grootste beleggingsbedrog sake in die geskiedenis van die wêreld-markte. Eers het die $50 miljard piramiede skema van Bernard Madoff aan die lig gekom en toe Allan Stanford met … Continue reading

Posted in Current events | Tagged , , , , , | 5 Comments

Skepper vs. Skepping

Na aanleiding van ‘n inskrywing op Flippiefanus se blog en die daarop volgende opmerkings wat deur verskeie lesers geplaas is, het ek besluit om hierdie skrywe te plaas. In vandag se wêreld is dit baie algemeen vir mense om die … Continue reading

Posted in Apologetic/Theology | Tagged , , , | 7 Comments

Bybelstudie oor gebed (1): ‘n Oorsig van gebed in die Bybel

Die studie van Bybelsegebed is ‘n reuse taak met verskeie bronne al deur die jare gepubliseer.  Die reeks en hierdie oorsig sal dus nie poog om dit in groot omslagtigheid aan te spreek nie.  Hierdie tema en die daarop volgende temas is … Continue reading

Posted in Apologetic/Theology | Tagged , , , | 5 Comments

Dataverlies: Harde- versus Sagteware

Met verlies van data het ek aanvanklik al my foto’s van ons afgelope vakansie in die RSA verloor. Darem kon ek dit herwin en sal die lang verwagte skrywe oor die vakansie binnekort volg. Continue reading

Posted in My stories | Tagged , , , | 2 Comments

Gee ons ons daaglikse brood

Die lees van die Bybel is vir my belangriker is enig ander Christen aktiwiteit.  Deel van die sukses wat die duiwel met die kerk gehad het die laaste aantal dekades is om op te hou veg teen ons.  Wat ek … Continue reading

Posted in Apologetic/Theology | Tagged , , , | 3 Comments

Bieg, my kop hang in skaamte!

Ek hang my kop in skaamte.  Sommer vinnig lyk dit of ek een van daai is wat die blogosfeer betree met ‘n moerse gejuig net om in die stille in te verdwyn.  Dis deels onkunde van wat dit behels om … Continue reading

Posted in My stories | Tagged , , | 4 Comments