Terug uit die dood

Aan enigiemand wat op my blog beland deur ‘n search (of ‘n ou leser) wil ek net se: Ek’s terug in die aanlyn wereld.

Met ‘n hernude hoop om by te dra tot die aanlyn geselskap. Ek sal poog om iets elke maand te plaas (hopelik meer gereeld). Ek kan ook gevolg word op twitter by @bernsstories.

Vir nou is my uitdaging aan almal om die Bybel hierdie jaar deur te lees. Kyk gerus op my Bybelstudie bronne blad vir hulp om dit te bereik. Laat asb ‘n opmerking as jy beplan om dit te poog. Dan kan ek darem tret hou van hoe wydverspreid die uitdaging aanvaar is. Dit neem sleg 15 minute per dag om dit reg te kry.

Sterkte vir 2011,
Berns

Posted with WordPress for BlackBerry.

Advertisements
This entry was posted in Apologetic/Theology and tagged . Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s