Daaglikse worsteling

Net ‘n vinnige inskrywing vir vandag. Ek vind myself vandag met wat voel soos ‘n onredelike versoek. Efe 5:16-21 (ESV vertaling) se: “15 Look carefully then how you walk, not as unwise but as wise, 16 making the best use of the time, because the days are evil. 17 Therefore do not be foolish, but understand what the will of the Lord is. 18 And do not get drunk with wine, for that is debauchery, but be filled with the Spirit, 19 addressing one another in psalms and hymns and spiritual songs, singing and making melody to the Lord with your heart, 20 giving thanks always and for everything to God the Father in the name of our Lord Jesus Christ, 21 submitting to one another out of reverence for Christ.”

My daaglikse worstelling is hoe kan ek die tyd uitkoop maar steeds betrokke wees by die wereld om my. Ek’s byvoorbeeld lief vir sport, maar dit neem soveel tyd om te kyk. Moet ek dit uitsny sodat ek meer kan leef volgens hierdie verse? Al wat ek met eerlikheid kan se is dat hoe meer ek myself verdiep in die Woord en fokus op God, hoe minder word die worstelling. Ek wil net meer en meer leer van Hom en in minder gepla of ek iets mis op die tv.

Mag God vir my en jou die wysheid en begeerte gee om elke oomblik te leef vir en tot sy eer.

Groentis,
Berns

Posted with WordPress for BlackBerry.

Advertisements
This entry was posted in Apologetic/Theology, My stories and tagged , . Bookmark the permalink.

One Response to Daaglikse worsteling

  1. Murph R. van der Merwe says:

    ‘Like’ kwaai.

    Moet meer gesels.

    Liefde groete!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s