Category Archives: Gedigte

Kortbondige uitsprake van sielsgedagte.

Doodswens

Hammer spyker, slaan die spyker in sy arms en voete in sodat alles wat vrek en vrot is in my skoon gewas kan word met die bloed wat gevloei het uit wonde van onskuld.   Wie is ek om te … Continue reading

Posted in Gedigte | Tagged , , , | 1 Comment

Beeldskoon-vrees

Ek het die skoonheid voor my bekyk en uit gewoonte ook vlugs beoordeel met dieselfde antwoord as altyd: “Slegs in sprokies en drome,Hoopvol.”   So het die mode beeld van ‘te mooi vir jou’, my oortuig om die eerbare skim … Continue reading

Posted in Gedigte | Leave a comment

Sukkel verstaan

Sonskyn traandruppel oggende met make-up vlekke en bloedstrepe is getuienis van hoe die lewe karneval speel met ons.

Posted in Gedigte | 1 Comment