Category Archives: My stories

Personal events/stories. These will mostly be in Afrikaans.
Sommer net ‘n lekker plek om van my lewenservaringe te deel. Grootliks humoristiese gebeurtenisse, maar soms ook my ‘n lessie om te leer.

Worldly wisdom, drinking and bribary

Isa 5:21 Woe to those who are wise in their own eyes, and shrewd in their own sight! 22 Woe to those who are heroes at drinking wine, and valiant men in mixing strong drink, 23 who acquit the guilty … Continue reading

Posted in My stories | Leave a comment

Hel: Glo dit of nie, maar dit gaan nie weg gaan nie.

Part 1: http://www.albertmohler.com/2011/03/08/doing-away-with-hell-part-one/ And part 2: http://www.albertmohler.com/2011/03/10/doing-away-with-hell-part-two/ Posted with WordPress for BlackBerry.

Posted in My stories | Tagged | Leave a comment

Daaglikse worsteling

Net ‘n vinnige inskrywing vir vandag. Ek vind myself vandag met wat voel soos ‘n onredelike versoek. Efe 5:16-21 (ESV vertaling) se: “15 Look carefully then how you walk, not as unwise but as wise, 16 making the best use … Continue reading

Posted in Apologetic/Theology, My stories | Tagged , | 1 Comment

Slight change in direction

Hi All, This blog originally started from a desire to share some of my stories and my opinions on events of our day. My first language is Afrikaans and I have a tremendous love for it. I therefore initially started … Continue reading

Posted in Current events, English, My stories | Tagged , , , | Leave a comment

Dataverlies: Harde- versus Sagteware

Met verlies van data het ek aanvanklik al my foto’s van ons afgelope vakansie in die RSA verloor. Darem kon ek dit herwin en sal die lang verwagte skrywe oor die vakansie binnekort volg. Continue reading

Posted in My stories | Tagged , , , | 2 Comments

Bieg, my kop hang in skaamte!

Ek hang my kop in skaamte.  Sommer vinnig lyk dit of ek een van daai is wat die blogosfeer betree met ‘n moerse gejuig net om in die stille in te verdwyn.  Dis deels onkunde van wat dit behels om … Continue reading

Posted in My stories | Tagged , , | 4 Comments

Vinnige inloer

Hallo aan almal wat wel hier inloer. Ek het nie van die blogosphere af verdwyn nie. 6 weke in SA met gebrekkige internet konneksies en 3 jaar se opvang met vriende en familie het dit onmoontlik gemaak om die tyd … Continue reading

Posted in My stories | Tagged , , , | 5 Comments