Category Archives: Net vir die pret

Wolverine in sy “mid life”

Isabel was nie dik van die lag nie, maar ek’t gedink dit was baie snaaks. Dis hoe ek voorstel ‘n verouderde, oorgewig en bleskop Wolverine sal lyk. My indruk van ‘n verouderde, oorgewig en bleskop Wolverine (lol) Posted with WordPress … Continue reading

Posted in Net vir die pret | Tagged | 1 Comment